Sekretariële Pos Beskikbaar

Ons firma is opsoek na ‘n sekretaresse met ervaring in regswerk in a prokureurspraktyk. Die suksesvolle kandidaat moet ten minste 5 na 10 jaar ervaring hê. Verdere vereistes:

Afrikaans en Engels magtig;

Verkieslik woonagtig in Pretoria omgewing;

Hooggeregshof en Landdroshof ervaring;

In diepte kennis van hofprosedure;

In diepte kennis van verskillende pleitstukke en kennisgewings;

Bereid om moue op te rol skouer aan die wiel te sit;

Goeie kennis van party en party regskostes sal voordelig wees;

Goeie administrasie en organisasie is baie belangrik.

Stuur asseblief aansoek en CV aan shannon@ricmlaw.co.za met die verwysing “RE: SECRETARY APPLICATION – ( U NAAM EN VAN)” .

Vereistes

  • Ten minste 5 na 10 jaar ervaring
  • Afrikaans en engels magtig
  • Indiepte kennis van hofprosedure
  • Verwys na byskryf vir vedere vereistes
  • Stuur CV aan shannon@ricmlaw.co.za